Fotos

Blue Sky

 

Forest

 

Forest

 

Black and White

 

Rotary

 

Rotary

 

Blue Sky

Black and White

Visie 

Om ʼn verenigde liggaam, van geestelik volwasse manne en vroue van God, daar te stel wat ʼn roeping het om die liggaam te dien en te bedien. 

Om die koninkryk van God en Jesus Christus uit te brei en die Kerk effektief in die gemeenskap te laat funksioneer.

Om die visie, roeping en salwing wat die Heilige Gees oor hierdie kerk uitgestort het te laat voort bestaan vir toekomstige geslagte.

 

Om jong lidmate, ongeag van ouderdom, te leer en toe te rus om die Gawes en die Vrugte van die Heilige Gees uit te leef en te bedien.

Missie 

Deur effektiewe Woord bediening, jeug bediening en Sondagskool die Woord aan lidmate te leer en hulle te lei om daarin te wandel.

Lidmate te lei om onder die leiding van die Heilige Gees te wandel en funksioneer volgens duidelik uiteengesette beginsels van die Woord van God. 

Lidmate bloot te stel aan die vyfvoudige bediening werking van die soos beskryf in Efésiers 4:11-13: En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, 12om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, 13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ʼn volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus.

 

 

Kontak Ons Deur Persoonlike Boodskap